Napier Bowls Sponsored by Chas Everitt
Do you enjoy bowling? If you do make sure not to miss this event sponsored by Chas Everitt!

Agulhas Jukskei Klub verwelkom al die vakansiegangers in ons pragtige dorp.
Om die vakansie nog meer interessant te maak bied ons, ons gebruiklike ope dae aan waar almal (oud of jonk) baie welkom is.
Ons sal op 10 Desember 2022 vanaf 08:00 bymekaar kom om die dag saam met almal te geniet. Middag ete ingesluit met bewyse van n kaartjie.
Volg net die aanwysingsborde vanaf Marine Drive in Agulhas.
Datum: 10 Desember 2022
Tyd: 08:00
Plek: Agulhas Jukskei Klub
Sien julle daar!
Vir meer inligting, kontak Chas Everitt Cape Agulhas.
Chas Everitt Cape Agulhas is centrally located on the main road of Struisbaai. Whether you are buying or selling a residential, commercial or agricultural property in Bredasdorp, Struisbaai, Arniston, Agulhas and Suiderstrand, Chas Everitt Cape Agulhas is the property giant you can count on. Togethe...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreDo you enjoy bowling? If you do make sure not to miss this event sponsored by Chas Everitt!
Hou jy van rolbal? As jy doen maak seker dat jy nie hierdie geleentheid misloop wat deur Chas Everitt geborg word nie!
You're invited to our SHOW HOUSE in Struisbaai!
You're invited to our SHOW HOUSE in Struisbaai!
You're invited to our SHOW HOUSE in Agulhas!
You're invited to our SHOW HOUSE in Struisbaai!