Nie soos scrapbooking - Hierdie is die lekkerste en gewildste werkswinkel. Ek leer jou tegnieke met verskilende mediums, wat jy ook kan toepas op jou skilderye. Jy hoef nie te kan skilder nie - net Å„ behoefte aan kreatief wees. Ons gebruik Å„ ou boek om kuns in te doen. Die Boek kan jou persoonlike hartsboek word (bv. jou ma se resepte tot jou gunsteling spreekwoorde - net wat jy wil).
Komende Datums:
- 23 & 24 Augustut | Bredasdorp
- 27 & 28 September | Bredasdorp
- 11 & 12 Oktober | Melkbosstrand
R1200 (Materiaal ingesluit)
Bordjie eetgoed is welkom.
Koffie en tee word voorsien.
Kom bederf jouself met twee kreatiewe dae saam vriendinne!








