Waaraan dink ons op Wêreld Polio Dag 2021?

Waaraan dink ons op Wêreld Polio Dag 2021?

Suidernuus / Southern Post

Image

Waaraan dink ons op Wêreld Polio Dag 2021?

Wêreld Polio Dag word jaarliks wêreldwyd op 24 Oktober herdenk. Op hierdie besondere dag, val die klem hoofsaaklik op bewusmaking, bewusmaking van 'n virus aandoening wat in die 19de eeu en by herhaling in die 20ste eeu, pandemiese afmetings aangeneem het. Die besluit om so 'n spesiale gedenkdag te loods, is meer as 'n dekade gelede deur Rotary International geneem.

24 Oktober is die geboortedag van Jonas Salk, die man wat aan die roer gestaan het van die heel eerste navorsingsinisiatief wat 'n entstof teen hierdie gevreesde virale infeksie wat vandag as polio (poliomyelitis) bekendstaan, ontwikkel het. Dit was te danke aan hierdie ontdekking, wat met die jare verfyn s en vandag as 'n polio slukstof in druppel vorm toegedien word, dat hierdie gevreesde virale infeksie uiteindelik teen 2013 as “99% uitgeroei” verklaar kon word. Was dit egter nie vir die entstof nie, sou die rolspelers wat die veldtog onder die vaandel van die Global Polio Eradication Initiative (GPEI) gedryf het, dit nie kon vermag het nie.

 
Watter les leer ons uit die geskiedenis en verloop van die polio epidemie?

Hierdie vraag word in 'n onlangse artikel oor hierdie onderwerp gevra. Die antwoord hierop word soos volg verwoord: Ons leer hieruit dat nòg die COVID-19 pandemie nòg die 1918 griep pandemie, die enigste globale gesondheidskrisisse was wat in die loop van die vorige eeu of twee die mensdom getref het en in die proses 'n massiewe tol aan menselewens geëis het. Uit die geskiedenis van die ontwikkeling van 'n polio entstof en die uiteindelike positiewe uitkoms te danke hieraan, leer ons ook, sê die skrywer, hoe belangrik dit is om entstowwe wat ontwikkel word, te vertrou.

 
Ora Laubscher
Waaraan dink ons op Wêreld Polio Dag 2021?

Suidernuus / Southern Post

Suidernuus / Southern Post is a well-established Bredasdorp-based publishing and printing company that reaches thousands of readers, across 14 Overberg towns, each week. Other than publishing accurate local news and information, the publishing and printing company provides businesses with the opport...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

WATCH THE VIDEO: Welcome to Bredasdorp!
Read More

Other Articles

Become present to your thoughts

Become present to your thoughts

What you think, will determine your action. 

Sanitary Pad Drive 2023

Sanitary Pad Drive 2023

It is such a privilege and a blessing to be able to still continue with my yearly Sanitary Pad Drive.

Breaking Free From Your Limitations

Breaking Free From Your Limitations

When we are no longer defined by the limiting beliefs or the limiting emotions from our old stories, we become free.

We Will Fail When We Fail to Try

We Will Fail When We Fail to Try

Even the situations that we end up in, that brings our greatest heartache, trigger our biggest fears, or becomes mountains of doubt, will never be a failure.

Gratitude and the Law of Attraction

Gratitude and the Law of Attraction

Optimists, or individuals who maintain a positive outlook, have an advantage in life compared to pessimists. 

7 July 2023: World Chocolate Day - Treat Yourself!

7 July 2023: World Chocolate Day - Treat Yourself!

Tomorrow, 7 July 2023 is World Chocolate Day!

JOY
See All Articles