Jeugdag met die B.A.S.I.C jeug
Ons het die tieners vroeg oggend op en aktief gehad met die 5km FUN run by Groeneweide en hulle het die dag afgesluit met n lekker worsbroodjie.

Op 11 Maart 2023 het die AGS Gansbaai Aanbiddingsentrum in samewerking met Chanel Wink, dames bedien en onthaal met ‘n lieflike ete.