Gebed
Gebed is nie werk nie. Gebed is verwondering en rus. Karl Barth het boekie oor gebed geskryf en herinner ons dat die blote verwondering dat ek juis met God mag en kan praat reeds gebed is. Gebed is die gawe van “gehoor” wees asook die gawe van luister na God ook in my eie hart. In gebed val die maskers wat ek voorhou vir die wêreld. Kom ek na God toe, soos ek is, maar met die wete dat ek tuis is, altyd verwelkom word.
Gebed is nie werk nie, dit is om te rus by God en bewus te word van God se tyd en God se manier wat nie noodwendig my tyd of manier is nie. Gebed is reflekteer en stilbly, smeek en bloot wees. Gebed is die erkenning dat God nooit ver is nie. Gebed is die soeke na wysheid en onderskeiding in hierdie wêreld waar ons gebombardeer word met te veel inligting, "input" en opinies. Gebed is die “laat” van Galasiërs 5, die toelaat vir die Heilige Gees om in my te werk en my al hoe meer die beeld van God gelyk te maak. Gebed is God se guns.
Gebed
08 August 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Golf Competition Results for 5 July 2023
Golf competition results for 5 July 2023.
Become present to your thoughts
What you think, will determine your action.
Christmas in July Sale @ Komtessa Boutique
From 7 - 31 of July, your favourite boutique celebrates Christmas in July with a festive sale! And that’s not all!
M + S DESIGNSÂ IS CLOSED
It is with great sadness that M+S Designs announces the closure of its operations.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 11 July 2023
Come and join International Award Winner Marine Dynamics for a shark cage diving trip!
Next Dyer Island Marine Big 5 Tour: 11 July 2023
Spoil your family or loved one with an exhilarating Marine Big 5 adventure around the Dyer Island Ecosystem.











