Om in 2017 ware rus te vind in God se teerheid
Psalm 131:2. Ek het rus en kalmte gevind.
Psalm 131 is ‘n kort psalm maar ‘n ware juweeltjie. Daarin vertel Dawid hoe hy rus en kalmte in God se teerheid gevind het. God is vir hom soos ‘n moeder by wie hy tevredenheid vind. Na al die oorloë wat hy moes voer en al die probleme om ‘n land te bestuur, vind Dawid sy krag daarin om ‘n teer en intieme oomblik met God te deel. Ons kan rus vind deur ons nou en dan in God se teerheid te baai. God se teerheid . . . ja, miskien is dit ‘n ander woord vir God se genade. Die lewe is nie altyd regverdig nie, en tye in die lewe is moeilik. Maar hierdie psalm, kort soos hy is, vertel ons nog iets van die lewe: dat dit ook vol van God se teerheid is. En nou kan ek weet: al is daar nie altyd reg en geregtigheid nie, daar is altyd nog God se genade. En daarin kan ons rus vind: in God se GENADE en in God se TEERHEID. Mag jy dit besef in die nuwe jaar wat voorlê. Koning Dawid het gesê: “Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge bo my vermoë nie.”
Om in 2017 ware rus te vind in God se teerheid
28 December 2016Share This Post
Hierdie historiese kerk is geleë in die hart van Gansbaai se middedorp en staan al vir meer as 50 jaar in die bediening van jonk en oud. Die kerk se ryk geskiedenis dateer terug tot 1909 en vandag het die kerk meer as 2550 lidmate en oor die 300 doop lidmate. Die kerk bedien die hele Gansbaai wat d...
View ProfileWhat is Xplorio?
Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreOther Articles
Golf Competition Results for 5 July 2023
Golf competition results for 5 July 2023.
Become present to your thoughts
What you think, will determine your action.
Christmas in July Sale @ Komtessa Boutique
From 7 - 31 of July, your favourite boutique celebrates Christmas in July with a festive sale! And that’s not all!
M + S DESIGNSÂ IS CLOSED
It is with great sadness that M+S Designs announces the closure of its operations.
Next Marine Dynamics Shark Cage Diving Trip: 11 July 2023
Come and join International Award Winner Marine Dynamics for a shark cage diving trip!
Next Dyer Island Marine Big 5 Tour: 11 July 2023
Spoil your family or loved one with an exhilarating Marine Big 5 adventure around the Dyer Island Ecosystem.











