Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Suksesvolle Halfmarathon
Vanjaar se Halfmarathon wat jaarliks deur die Gansbaai Lionsklub gereël word, het lankal reeds ‘n instelling op Oujaarsdag geword.
Suksesvolle Boxing Day Hengelk...
“Overberg Kushengel Klub het ná die suksesvolle kompetisie van 2012 besluit om dit ‘n jaarlikse instelling te maak en die onlangse kompetisie was ‘n voortsetting van die sukse...
Twee Drenkelinge Gered
Twee persone, ‘n 15-jarige seun en ‘n ouer dame is op Donderdag, 26 Desember deur die vinnige optrede van drie jongmanne van ‘n gewisse verdrinking by Pearly Beach gered.
Karavaanparke Floreer
“Kampeerders het reeds vanaf die 14de Desember begin aankom, maar ons besige tyd het op 20 Desember begin,” vertel Charlie Nouwers, Bestuurder van Gansbaai Karavaanpark.
Kerspartytjie Vir 450
Dit klink nie moontlik vir Gansbaai nie, maar dit was die jaarlikse Beverley Hills Kerspartytjie van Social Help Animal Rehabilitasie & Restourasie Education (SHARE), wat voorheen as Gansbaai Sopk...
Nickelback In Gansbaai
Hulle het met The White Shark gaan shark cage diving doen en was gelukkig genoeg om 9 haaie rondom die hok te hê.
Om Te Wees Moet Jy Wil
Daar is min dinge so irriterend as ‘n klein hondjie wat op ‘n mens se voertuig afpeil as jy in die straat ry.
Carols Reuse Sukses
anjaar se Carols by Candlelight in Gansbaai se hawe deur die Gansbaai Lionsklub was ‘n pragtige byeenkoms.
Eddie Se Feesliedjie
Bekende Eddie Barnard het op versoek ‘n spesiale Feesliedjie vir vanjaar se Fees van die Ganse geskryf - en dit ook tydens die Feesdag gesing.
Suksesvolle Halfmarathon
Vanjaar se Halfmarathon wat jaarliks deur die Gansbaai Lionsklub gereël word, het lankal reeds ‘n instelling op Oujaarsdag geword...
Suksesvolle Boxing Day Hengelkompetisie
“Overberg Kushengel Klub het ná die suksesvolle kompetisie van 2012 besluit om dit ‘n jaarlikse instelling te maak en die...
Twee drenkelinge gered
Twee persone, ‘n 15-jarige seun en ‘n ouer dame is op Donderdag, 26 Desember deur die vinnige optrede van drie jongmanne van &ls...
Karavaanparke floreer
“Kampeerders het reeds vanaf die 14de Desember begin aankom, maar ons besige tyd het op 20 Desember begin,” vertel Charlie Nouwe...
Kerspartytjie vir 450
Dit klink nie moontlik vir Gansbaai nie, maar dit was die jaarlikse Beverley Hills Kerspartytjie van Social Help Animal Rehabilitasie & ...
Nickelback in Gansbaai
Hulle het met The White Shark gaan shark cage diving doen en was gelukkig genoeg om 9 haaie rondom die hok te hê.
Om te wees moet jy wil
Daar is min dinge so irriterend as ‘n klein hondjie wat op ‘n mens se voertuig afpeil as jy in die straat ry.
Carols reuse sukses
anjaar se Carols by Candlelight in Gansbaai se hawe deur die Gansbaai Lionsklub was ‘n pragtige byeenkoms.
Eddie se Feesliedjie
Bekende Eddie Barnard het op versoek ‘n spesiale Feesliedjie vir vanjaar se Fees van die Ganse geskryf - en dit ook tydens die Feesdag...





