Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Franskralers Vereer
Drie Franskralers is tydens die openingseremonie van die Genadendal Museum se Erfenisdag-uitstalling met ‘n spesiale geskenk vereer vir hulle bydrae tot die herstel van die museum se geskiedkund...
Kwadrupleeg Bouer
“’n Persoon van wie al vier ledemate verlam is,” lui die beskrywing van ‘n kwadrupleeg in die HAT-woordeboek.
Geestelike Vrouediensafsluitin...
Die Vrouediens van die NGK-gemeente se onlangse diep geestelike jaarafsluitingsfunksie het diep indrukke op die sowat 100 dames wat dit bygewoon het gelaat.
Sokkiejol Vir HaS
Dis nou nie Herberg-aan-See (HaS) se inwoners wat onlangs tot baie, baie laatnag ge-Sokkiejol het nie - indien dit wel die geval sou gewees het, kan HaS se subsidies dalk gekanselleer word!
40 Days
In “ou” weermagtaal is dit 40 Days-vieringe vir twee van Gansbaai SAPD se personeellede nadat hulle bedank het en op 31 Desember vanjaar hul laaste werksdae by Gansbaai SAPD sal beleef....
Vuur
Een van my grootste vreugdes is die kontras van reën wat op die dak kletter terwyl ek voor ‘n knetterende vuur sit en staar na die vlietende vonke van sprokkelhout.
Academia Vaar Goed By Taalbon...
Saterdag 26 Oktober is die jaarlikse Taalbonanza vir leerders gehou. Leerders het deelgeneem in Afrikaans en isiXhosa.
Eisteddfod Uitslae Vir Academi...
‘n Paar van Academia se talentvolle kunstenaars het in die 2013 Kuns Eisteddfod deelgeneem.
Probleme
Iets wat baie gemoedere gaan opsweep is die feit dat daar reëls toegepas gaan word wat die boot se horisontale vlottasie (level floatation) betref. Êrens in hierdie uitgawe brei mnr. Koos d...
Franskralers vereer
Drie Franskralers is tydens die openingseremonie van die Genadendal Museum se Erfenisdag-uitstalling met ‘n spesiale geskenk vereer vi...
Kwadrupleeg bouer
“’n Persoon van wie al vier ledemate verlam is,” lui die beskrywing van ‘n kwadrupleeg in die HAT-woordeboek.
Geestelike Vrouediensafsluiting
Die Vrouediens van die NGK-gemeente se onlangse diep geestelike jaarafsluitingsfunksie het diep indrukke op die sowat 100 dames wat dit byge...
Sokkiejol vir HaS
Dis nou nie Herberg-aan-See (HaS) se inwoners wat onlangs tot baie, baie laatnag ge-Sokkiejol het nie - indien dit wel die geval sou gewees ...
40 Days
In “ou” weermagtaal is dit 40 Days-vieringe vir twee van Gansbaai SAPD se personeellede nadat hulle bedank het en op 31 Desember...
Vuur
Een van my grootste vreugdes is die kontras van reën wat op die dak kletter terwyl ek voor ‘n knetterende vuur sit en staar na di...
Academia vaar goed by Taalbonanza
Saterdag 26 Oktober is die jaarlikse Taalbonanza vir leerders gehou. Leerders het deelgeneem in Afrikaans en isiXhosa.
Eisteddfod uitslae vir Academia
‘n Paar van Academia se talentvolle kunstenaars het in die 2013 Kuns Eisteddfod deelgeneem.
Probleme
Iets wat baie gemoedere gaan opsweep is die feit dat daar reëls toegepas gaan word wat die boot se horisontale vlottasie (level floatat...





