Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Gansbaai Hiking Club
On Saturday the 7th of September we went with the Gansbaai Hiking club to a mountain trail above Voëlklip, Hermanus.
Daar Is Vis
Die ou wat nie behoorlik oplet nie sal seker ook nie weet van die snoek wat nog die naweek by Dassiegat gevind is nie. Van die manne was heel gelukkig terwyl ander wel droëbek teruggekeer het....
Gansbaai Posduifklub
Die duiwe is saterdag oggend vroeg op Hopetown ± volgens GPS so 707km gelos.
Academia Se Gholfdag
Daar is nog net 'n paar afslaantye oop vir Gansbaai Academia se gholfdag wat op 14 September gehou word.
Krieketnuus
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle tweede oorwinning behaal deur 'n baie sterk span van Kleinmond KK, tuis met 2 paaltjies te klop.
3 Bote 4 Visse
Die Birkenheaders se maandelikse boothengelkompetisies is tot dusver behoorlik deur swak weersomstandighede gefnuik.
Report: Voelklip, 6 September ...
“He marched them up to the top of the hill then he marched them down again”.
Gansbaai Hiking Club
On Saturday the 7th of September we went with the Gansbaai Hiking club to a mountain trail above Voëlklip, Hermanus. ...
Daar is vis
Die ou wat nie behoorlik oplet nie sal seker ook nie weet van die snoek wat nog die naweek by Dassiegat gevind is nie. Van die manne was hee...
Gansbaai Posduifklub
Die duiwe is saterdag oggend vroeg op Hopetown ± volgens GPS so 707km gelos.
Academia se Gholfdag
Daar is nog net 'n paar afslaantye oop vir Gansbaai Academia se gholfdag wat op 14 September gehou word.
Krieketnuus
Gansbaai Krieketklub het Sondag hulle tweede oorwinning behaal deur 'n baie sterk span van Kleinmond KK, tuis met 2 paaltjies te klop....
3 Bote 4 Visse
Die Birkenheaders se maandelikse boothengelkompetisies is tot dusver behoorlik deur swak weersomstandighede gefnuik.
Loslitdag vir Gestremdes
Collage Loslitdag vir Gestremdes
Report: Voelklip, 6 September 2013
Strandveld Hiking Club
On 06 Sep 2013
“He marched them up to the top of the hill then he marched them down again”.





