Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai Community
Aire Del Mar Is Tops
Aire del Mar Gastehuis in Kleinbaai is onlangs met TripAdvisor se gewilde Certificate of Excellence vir 2013 vereer.
Tourism Indaba
Cape Whale Coast was once again on the Wesgro stand along with the other Western Cape regions. This year the stand was open and inviting and won a gold award for the eco-friendly stand design....
Warm Hande Vir HaS
Warm hande vir Herberg-aan-See (HaS) se inwoners is dit inderdaad. Die bedrywige dames van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De Kelders loods jaarliks 'n welsynsprojek (of omgeeprojek) ten ...
Hande En Voete
Gansbaai Fotografieklub se tema tydens die vorige byeenkoms was "hande & voete". Soos met alle vorige tema's loop die geweldige verskeidenheid van interpretasies daarvan uit op vele inte...
Klimraam Vir Gansies
Die kleuters van De Kleine Gansies is die ene opgewondenheid oor hulle splinternuwe en veilige klimraam, wat beslis nie as 'n wit olifant op die terrein sal staan nie.
Pasaangeer Op 87
"Ek voel baie goed ná die onlangse operasie waartydens ek 'n pasaangeër gekry het," vertel Bets van der Merwe (regs) van De Kelders.
Sekuriteit Vir BARC
"Ons is dankbaar dat daar 'n alarmstelsel by ons hokke geïnstalleer is," vertel Annalie Jonker van BARC.
Bergfietstoer Tbv Gr 12 Leerde...
Twee van die Herberg Kinderhuis te Robertson se Gr 12-leerders (matrikulante) wil graag volgende jaar verder gaan studeer om sodoende vir hulself 'n toekomspad te kan uitwerk.
St Pauls Laerskool
Die byna "vergete en onbekende" skool vir Gansbaaiers, die St Paul's Laerskool, is "veraf geleë" tussen die plase buite Stanford. Ry sowat 4km uit Stanford op die Akkedispas-p...
Aire del Mar is tops
Aire del Mar Gastehuis in Kleinbaai is onlangs met TripAdvisor se gewilde Certificate of Excellence vir 2013 vereer.
Tourism Indaba
Cape Whale Coast was once again on the Wesgro stand along with the other Western Cape regions. This year the stand was open and inviti...
Warm hande vir HaS
Warm hande vir Herberg-aan-See (HaS) se inwoners is dit inderdaad. Die bedrywige dames van die Bietoubos Damesklub van Perlemoenbaai en De K...
Hande en Voete
Gansbaai Fotografieklub se tema tydens die vorige byeenkoms was "hande & voete". Soos met alle vorige tema's loop die geweldig...
Klimraam vir Gansies
Die kleuters van De Kleine Gansies is die ene opgewondenheid oor hulle splinternuwe en veilige klimraam, wat beslis nie as 'n wit olifant op...
Pasaangeer op 87
"Ek voel baie goed ná die onlangse operasie waartydens ek 'n pasaangeër gekry het," vertel Bets van der Merwe (regs) v...
Sekuriteit vir BARC
"Ons is dankbaar dat daar 'n alarmstelsel by ons hokke geïnstalleer is," vertel Annalie Jonker van BARC.
Bergfietstoer tbv Gr 12 leerders
Twee van die Herberg Kinderhuis te Robertson se Gr 12-leerders (matrikulante) wil graag volgende jaar verder gaan studeer om sodoende vir hu...
St Pauls Laerskool
Die byna "vergete en onbekende" skool vir Gansbaaiers, die St Paul's Laerskool, is "veraf geleë" tussen die plase b...





