Retirement of our barman Leon Hattingh
Dit is met hartseer dat ons afskeid moes neem van die gesig wat klublede 15jaar lank agter die kroeg begroet het. Ons kroegman, Leon Hattingh, tree uit diens weens swak gesondheid. Ons bedank Leon vir die jare se toewyding aan die klub, goeie samewerking en diens gelewer. Ons wens aan Leon goeie gesondheid en sterkte toe, ons gaan jou mis. Ons hoop Leon en Anne geniet vele rustige en gesonde jare.
It is with a heavy heart that we have to say goodbye to the friendly face that greeted club members in the bar for 15 years. Our barman, Leon Hattingh, has decided to leave us on the grounds of ill health. We thank Leon for all the years of service and teamwork. It was a pleasure to work with him. We wish him good health and happiness, we will miss him and hope Leon and Anne enjoy peaceful and healthy years.










