Jeugdag met die B.A.S.I.C jeug
Ons het die tieners vroeg oggend op en aktief gehad met die 5km FUN run by Groeneweide en hulle het die dag afgesluit met n lekker worsbroodjie en Fliek by die kerk.
Ons het aan elk n hemp kon gee sodat ons eenheid kan help skep- dankie aan almal wat iets geborg het om die dag spesiaal te maak.
Borge:
• Flippie Otto
• Gansbaai Mountain Bike Trails (Amy en Co)
• Frans Botha
• Elsie en Manie Veldman
• Gansbaai Spar
• Gansbaai OK
• Prime Cut Slaghuis
• G-Bay Biltong
• Pastoor Frikkie Zeelie
• Kuslangs
• Amy Brown en haar pilates span
• Crazee Desingns
• Philip Rathbone
• Yolandé van den Berg
• Christo Stander
• Jolandi Stander











