Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Leer GOD Ken Uit Sy Woord
“Die hele Skrif is deur GOD geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en 'n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in...
Slag Met Koekversiering Gewys
Die groepie Gansbaai-dames wat ‘n vorige Suikerkuns-kursus deur Tess du Toit suksesvol deurloop het, het verlede Vrydag en Saterdag hul slag met koekversiering gewys.
GBIV Span Die Seile
Die Gansbaai Belastingbetalers- en Inwoners Vereniging (GBIV) het onlangs ‘n Spesiale Algemene Jaarvergadering belê vir die verkiesing van ‘n nuwe Bestuur.
Reuse Alikreukel
“Ek het hierdie groot ‘skulp’ etlike jare gelede by Stellenbosch uitgegrawe toe ek in diens van Telkom was en Telkomslote daar gegrawe is,” vertel Bennie Walker van De Kelders....
Gansbaai Posduifklub (9 July 2...
Die duiwe is in Leeu Gamka losgelaat ongeveer 316 km van Gansbaai.
Seedinge
Net sodra ons dink dis nou die einde van die makriel word daar weer ‘n klompie gevang en waar wil jy beter nuus hê! Die afgelope naweek is ook nie sleg gevaar nie en daar is heelwat ander ...
Tennisnuus (9 July 2015)
Op Saterdag, 27 Junie, het 34 tennisspelers bymekaargekom vir ons jaarlikse Ope Tennisdag.
Knap Vangstes Vir Birkenheade...
Birkenhead Boothengelklub se hengelaars spog met goeie vangstes met 7 bote wat ingeskryf het en al 7 wat ingeweeg het op Saterdag, 4 Julie 2015, met ‘n totale bemanning van 20 wat deelgeneem het...
Leer GOD ken uit sy Woord
“Die hele Skrif is deur GOD geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg t...
Slag met Koekversiering gewys
Die groepie Gansbaai-dames wat ‘n vorige Suikerkuns-kursus deur Tess du Toit suksesvol deurloop het, het verlede Vrydag en Saterdag hu...
GBIV span die seile
Die Gansbaai Belastingbetalers- en Inwoners Vereniging (GBIV) het onlangs ‘n Spesiale Algemene Jaarvergadering belê vir die verk...
Reuse Alikreukel
“Ek het hierdie groot ‘skulp’ etlike jare gelede by Stellenbosch uitgegrawe toe ek in diens van Telkom was en Telkomslote ...
Gansbaai Posduifklub (9 July 2015)
Die duiwe is in Leeu Gamka losgelaat ongeveer 316 km van Gansbaai.
Seedinge
Net sodra ons dink dis nou die einde van die makriel word daar weer ‘n klompie gevang en waar wil jy beter nuus hê! Die afgelope...
Tennisnuus (9 July 2015)
Op Saterdag, 27 Junie, het 34 tennisspelers bymekaargekom vir ons jaarlikse Ope Tennisdag.
Knap vangstes vir Birkenheaders
Birkenhead Boothengelklub se hengelaars spog met goeie vangstes met 7 bote wat ingeskryf het en al 7 wat ingeweeg het op Saterdag, 4 Julie 2...





