Welcome to the Gansbaai Blog
Select a Category
Gansbaai General News
Toerisme Boodskap
Ons is dankbaar vir al die besoekers wat Gansbaai as vakansieplek gekies het, dit is `n voorreg om u (weer eens) hier in ons pragtige omgewing te kan ontvang.
2012 Courant Terugblik
A month-by-month round up of what happened in Gansbaai during 2012 from the pages of the Gansbaai Courant.
ALMSA Sluit Op Hoe Noot
"Pieter van der Merwe van ALMSA (Akademie vir Ligte Musiek in Suid-Afrika) se musiekleerders het vanjaar se harde werk op 'n hoë noot afgesluit," skryf Annette Wessels. Die groep leerde...
R100 Per Afvalblikkie
Die omgewing se skole is vanjaar met "die blik op die skoot" gevang. Gansbaai Marine het weer hul jaarlikse donasies oorhandig. Silwerjare Dienssentrum, Gansbaai Nasorg-sentrum, De Kleine Ga...
Ferrari-versamelaar Soek Ewekn...
Martin Lourens van Du Toitstraat 36, Franskraal het ‘n besonderse versameling van 400 Ferrari-modelle.
Hengel Rubriek
Sommer belangrike nuus heel eerste -- tot nou toe was daar baie onduidelikheid oor die vangs al dan nie van rooisteenbras. Vir ‘n heel ruk al was daar sprake dat die vangs van hierdi...
Gansbaai Tennis
Op Saterdag, 8 Desember, het die Gansbaai Tennisklub hul jaarlikse tennisdag aangebied. Vanjaar was dit ons 10de toernooi en het die meeste deelnemers nog gehad. Daar was altesaam 58 spelers wat in 3...
Front Page - Druk Feestyd Verw...
Die toestroming van vakansiegangers word by al die omgewing se karavaanparke en kampeerterreine vanaf Vrydag verwag. Volgens die oordbestuurders van Uilenkraalsmond, Strandskloof en Gansbaai Karavaanp...
'n Musiekfees Word Gebore Vir ...
Op 29 Desember 2012 bied Laerskool Gansbaai ‘n musiekfees aan wat gebore is uit nood vir fondse wat benodig word vir die skool se beheerliggaamposte. Hierdeur kan ons verseker dat ons ...
Toerisme Boodskap
Ons is dankbaar vir al die besoekers wat Gansbaai as vakansieplek gekies het, dit is `n voorreg om u (weer eens) hier in ons pragtige omgewi...
2012 Courant Terugblik
A month-by-month round up of what happened in Gansbaai during 2012 from the pages of the Gansbaai Courant.
ALMSA sluit op hoe noot
"Pieter van der Merwe van ALMSA (Akademie vir Ligte Musiek in Suid-Afrika) se musiekleerders het vanjaar se harde werk op 'n hoë n...
R100 per afvalblikkie
Die omgewing se skole is vanjaar met "die blik op die skoot" gevang. Gansbaai Marine het weer hul jaarlikse donasies oorhandig. Si...
Ferrari-versamelaar soek eweknie
Martin Lourens van Du Toitstraat 36, Franskraal het ‘n besonderse versameling van 400 Ferrari-modelle.
Hengel Rubriek
Sommer belangrike nuus heel eerste -- tot nou toe was daar baie onduidelikheid oor die vangs al dan nie van rooisteenbras. Vir &...
Gansbaai Tennis
Op Saterdag, 8 Desember, het die Gansbaai Tennisklub hul jaarlikse tennisdag aangebied. Vanjaar was dit ons 10de toernooi en het die meeste...
Front Page - Druk Feestyd verwag
Die toestroming van vakansiegangers word by al die omgewing se karavaanparke en kampeerterreine vanaf Vrydag verwag. Volgens die oordbestuur...
'n Musiekfees word gebore vir Laerskool Ga...
Op 29 Desember 2012 bied Laerskool Gansbaai ‘n musiekfees aan wat gebore is uit nood vir fondse wat benodig word vir die skool se behe...





