Valentine’s Day Competition: WIN a ...
Stand a chance to WIN a picnic hamper to the value of R400 from Tolbos Bistro!

Dit is ook net ‘n span fotograwe wat hulle klublede, wat vir ‘n fotografie-kompetisie ingeskryf het, op so ‘n wyse sal bekendstel - knapgedaan!
Die klublede op die saamgestelde foto verteenwoordig nie al die klub se lede nie. Dit is net die groep wat onlangs vir die Wes-Kaap Fotografieforum se Interklubkompetisie ingeskryf het.
Links onder is Nelleke Ferreira, die ‘enigste’ fotograaf met ‘n glas wyn, natuurlik! Maar dit is darem met goeie rede: Nelleke het op 26 Julie 2022 verjaar en moes duidelik op die foto uitgewys word. Tydens die onlangse byeenkoms van Gansbaai Wynproegilde, was dit nie net ‘n glas wyn nie, maar ook ‘n verrassings-verjaarsdagkoek wat aan haar oorhandig is.
Nou-ja, of dit die Wynproegilde of Fotografieklub is, die gesellige samesyn van klublede is altyd ‘n plesier om waar te neem.
Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreStand a chance to WIN a picnic hamper to the value of R400 from Tolbos Bistro!
Have instant access to Gans-Berg Nuus / News and be the first to know what’s happening in Gansbaai, and the surrounding Overstrand area, from anywhere on the planet!
Ikamva Jeugontwikkeling en Rekenaarsentrum in Blompark se Gesondheidsdienste het onlangs uitgebrei...
Gansbaai Academia’s yearly valediction walk through Gansbaai.
Blinde-wynproe gesellig... gepaardgaande met heelwat raaiskote.