Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi

Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi

Gans-Berg Nuus / News

Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi

-5 Gansbaaiers in Overbergspan met wegholoorwinning-

Dit was voorwaar ‘n groot prestasie van die Overberg Rolbalspan wat met ‘n wegholoorwinning in die Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi geseëvier het - met 5 van die Overbergspan se rolbalspelers vanuit ons dorp - Gansbaai (Franskraal Rolbalklub).

Hierdie 5 rolbal-ambassadeurs vir Gansbaai is Stephan en Renet Chambers, Judith Vorster, Lerina Ferreira en David Roos (ongelukkig afwesig met fotosessie). Twee van hierdie spelers, Judith en Liriena, het sowat twee maande gelede na Hermanus Rolbalklub oorgeskakel.

Die prestige rolbaldag, Boland Rolbal Inter Zone 2022, het gedurende die naweek van 20 Augustus 2022 in Langebaan plaasgevind. Die deelnemende Zones (in wenvolgorde) was Overberg (90.5), Wynlande (79.0) en Weskus (70.5) - wat ‘n behoorlike oorwinning vir ‘n trotse Overbergspan - baie geluk, ook vanuit die geledere van die Gans-Berg Nuusspan!

Image 1
Renet Chambers, Lerina Ferreira en Judith Vorster.
Image 2
Renet en Stephan Chambers.
Image 1
Die Overbergspan wat loshande gewen het.
Image 2
Boland Rolbal Inter Zone 2022 se spelers.
 
Hardus Botha
Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi

Gans-Berg Nuus / News

Gans-Berg Nuus is a weekly bilingual community newspaper serving Gansbaai and the surrounding Overstrand areas. With a front page that alternates between Afrikaans and English each week, Gans-Berg Nuus / News is proud to be a platform that stays up to date with local news stories, important municipa...

View Profile

What is Xplorio?

Xplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.

Watch the Gansbaai Video
Read More

Recent Posts

Valentine’s Day Competition: WIN a Picnic Hamper from Tolbos Bistro!

Valentine’s Day Competition: WIN a ...

Stand a chance to WIN a picnic hamper to the value of R400 from Tolbos Bistro!

Read Gans-Berg Nuus / News Online

Read Gans-Berg Nuus / News Online

Have instant access to Gans-Berg Nuus / News and be the first to know what’s happening in Gansbaai, and the surrounding Overstrand area, from anywhere on the planet!

Ikamva se Gesondheidsdienste brei uit

Ikamva se Gesondheidsdienste brei uit

Ikamva Jeugontwikkeling en Rekenaarsentrum in Blompark se Gesondheidsdienste het onlangs uitgebrei...

Gansbaai Academia’s Yearly Valediction Walk: Grade 12’s 2022

Gansbaai Academia’s Yearly Valediction...

Gansbaai Academia’s yearly valediction walk through Gansbaai.

Gansbaai Wynproegilde

Gansbaai Wynproegilde

Blinde-wynproe gesellig... gepaardgaande met heelwat raaiskote.