Lang Arm van die Gereg
Michael Vlok, wat in 2006 skuldig bevind is aan die moord op Louis Swart, is in 2018 weer in hegtenis geneem.
Michael Vlok, wat in 2006 skuldig bevind is aan die moord op Louis Swart, is in 2018 weer in hegtenis geneem.
Child Protection Week is celebrated Nationally in the country to raise awareness of the rights of children as articulated in the Constitution.
Op 2 Augustus 1960 begin Koos de Kock (81) van Franskraal se opleiding as vuurtoringwagter, ‘n beroep wat hy vanaf kindsbeen af gekoester het.
Die trote Gansie-skaakspan van Laerskool Gansbaai, 24 van hulle, het hulle Overberg-kleure vir skaak verwerf.
“Ek verf enige ding wat in my pad kom,” vertel Dorothy Janse van Vuuren van Pearly Beach.
Ian Cunningham is tydens ‘n gala-geleentheid in Durbanville as die Agri Wes-Kaap Santam Landbou Jongboer van die Jaar aangewys.
After a long time of silence, Gans-Berg News was excited when Chereen Rossouw sent some beautiful pictures.
Die sogenaamde ‘1st Thursday’, elke drie maande, is ‘n geruime tyd voor Covid-19 deur die Overstrandse Uitvoerende Burgemeester ingestel.
Die gesin was van Hermanus af op pad na Gansbaai. By Sir Robert Stanford Estate, net buite Stanford, het Bennie vir ‘n skilpad uitgeswaai.
Die NG Kerkgebou te Baardskeerdersbos, deel van die NG-gemeente Gansbaai, betree vanjaar haar honderdste bestaansjaar.
Die amptelike opening van BUCO Bou- en Hardewarewinkel het met prag en praal op Donderdag tot Saterdag, 12 tot 14 Mei 2022 plaasgevind.
The Panthera Africa slogan is ‘In Unity there is Strength’ and Heather said this was the case on Saturday evening.