‘Harder Koning’ van Toeka se jar...
“My pa, Chrisjan Vermeulen, se besigheid het bestaan uit die koop van vis in Gansbaai by die vissermanne, wat hy weer verkoop het,” vertel Susan Butler.
“My pa, Chrisjan Vermeulen, se besigheid het bestaan uit die koop van vis in Gansbaai by die vissermanne, wat hy weer verkoop het,” vertel Susan Butler.
Ons byeenkoms van 10 Mei 2022, met emeritusleraar, ds Dries van der Merwe, ‘n vrywillige werker vir Geopende Deure as ons gasspreker...
Gansbaai sal later vanjaar toegerus wees om leerling- sowel as voertuig bestuurderslisensie toetse plaaslik te kan doen.
Don't forget to get the latest copy of the Gans-Berg Nuus / News today, 3 June 2022 for ONLY R10!
Verligting van verkeers-opeenhoping in Kerkstraat met die op- en aflaai van leerders, het amptelik op Vrydag, 6 Mei 2022 vir Laerskool Gansbaai aangebreek.
“By ons was dit letterlik ‘n geval van ‘om te groet’ en ‘om te verwelkom’,” vertel Michelle van Zyl, eienaar van Gans-Berg Nuus.
Eliza se CD is reeds vrygestel en beskikbaar, maar word eers op 25 Junie 2022 amptelik bekendgestel.
Gansbaai Academia se ‘nuwe’ skoolhoof met ingang van 1 Mei 2022 is Catharina Fortuin, beter bekend as Carien.
Vrydag, 6 Mei 2022 was Pantoffeldag en die dra van pantoffels werk en skool toe het vir baie pret gesorg.
Don't forget to get the latest copy of the Gans-Berg Nuus / News today, 13 May 2022 for ONLY R10!
Throwback to our SPECIAL EDITION newspaper from 22 October 2021!