Laerskool Gansbaai ‘Boekkaraktertjie...
Laerskool Gansbaai se interessante ‘Boekkaraktertjies’.
Laerskool Gansbaai se interessante ‘Boekkaraktertjies’.
Suid-Afrika se Liedjieboer, Anton Goosen van Gansbaai, het pas ‘n eksklusiewe reeks veldskoene saam met Vellie Boutique bekendgestel.
“Rick Kuises was vir ons ‘n vriend, afrigter, oppervisser en skipper,” het Walter Mapham van die Walker Bay Boothengelklub in Hermanus gesê.
Veertien rolbalspanne het vir die gewilde Arrie Nel Apteekgroep (Gansbaai Apteek) se Rolbal Borgdag ingeskryf.
Laerskool Gansbaai is weer eens baie opgewonde (en trots!) oor die pragtige prestasies van hulle Eisteddfod Solosangers.
Trane van blydskap het gevloei met die oorhandiging van huise in die nuwe uitbreiding van Blompark.
‘n Uitstaande skrywer, ‘n teksversorger, ‘n afgetrede predikant.
Dit was voorwaar ‘n groot prestasie van die Overberg Rolbalspan wat met ‘n wegholoorwinning in die Boland Rolbal Inter Zone 2022 Toernooi geseevier het.
As we celebrate women’s month and give recognition to the important role that women are playing in our daily lives and our country...
Gansbaaiers vanuit alle gemeenskappe het die afgelope tyd gulde geleentheid gehad om hulle talente te kom toon en lekker pryse te ontvang.
On Tuesday 09 August 2022 Gansbaai CPF committee invited 20 special ladies who work long hours and give their services to the committee to attend a Women's Day breakfast.
Spreekwoordelike vreugdesvure het gedurende die naweek van 13-14 Augustus 2022 gebrand...