Akrobatiese Gimnastiek:Â Isabelle de Villiers
Isabelle de Villiers het Sondag, 11 Junie 2023, aan die Akrobatiese Gimnastiek se Overberg en Wynland Distriks...
Laerskool Gansbaai

Laerskool Gansbaai is in 1906 deur Mnr Gerhard van Niekerk Schonken gestig. Schonken, wat destyds as 'n goed gereisde persoon beskou is, het die jeug stories van sy avonture begin vertel en later basiese lesse in lees, spraak en wiskunde bygevoeg.
Die personeel by Laerskool Gansbaai sluit in:

Skoolhoof


Sekretaresses

Steunpersoneel
Laerskool Gansbaai bied die volgende vakke aan:


Laerskool Gansbaai bied 'n wye verskeidenheid sportkodes aan, insluitend:

Laerskool Gansbaai bied 'n wye verskeidenheid skoolgebaseerde en privaat kulturele aktiwiteite, insluitend:

Kulturele Aktiwiteite (Skoolgebaseerd)
Kulturele Aktiwiteite (Privaat)
“Laerskool Gansbaai is a great school. They really go out of their way to help.” Shane Sefton
“Awesome skool! Ons is nuut hier. Ons seun is nou Gr7 en baie gelukkig in die skool. Laerskool Gansbaai, dankie vir jul goeie werk.” Manie Veldman
“Laerskool Gansbaai is die beste skool met die beste onderwysers!” Sonja Walker