Akrobatiese Gimnastiek:Â Isabelle de Villie...
Isabelle de Villiers het Sondag, 11 Junie 2023, aan die Akrobatiese Gimnastiek se Overberg en Wynland Distriks Proewe deelgeneem in Stellenbosch.
Donderdag, 4 Mei, was n groot dag in Gansbaai. Dit was die jaarlikse stryd tussen Laerskool Gansbaai en Gansbaai Primêr. Hierdie jaar was die netbal- en rugbywedstryde by die Absa gronde in Blompark gehou. Die volgende uitslae worde deurgegee:
• O/7 GBP wen
• O/8 GBP wen
• O/9 LSG wen
• O/10 GBP wen
• O/11 LSG wen
• O/12 LSG wen
• O/13 LSG wen
• O/7 - O/11 wen GBP
• O/13 wen LSG
Ons sien uit na volgende keer!

Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreIsabelle de Villiers het Sondag, 11 Junie 2023, aan die Akrobatiese Gimnastiek se Overberg en Wynland Distriks Proewe deelgeneem in Stellenbosch.
Baie geluk aan Ewie Fourie (Gr 7), wat uitgenooi is na die Toekenningseremonie van die Maths Horizon-kompetisie wat by die Baxter Teater in Kaapstad.
Na 2 jaar stof ons weer one eie skoolkoerant af - geskryf deur ons kinders vir ons kinders.
Koop n lootjie of lootjies en staan n kans om groot pryse te wen!
Tydens 'n geselligheid op Woensdag, 24 Mei 2023, het al ons rugbyspanne (0/7 - 0/13) hul nuwe rugbytruie vir die seisoen ontvang.
Wat Å„ voorreg om deel te wees van Å„ wonderlike Gansie-familie, wat pragtig gereageer het op die versoek vir komberse.