Akrobatiese Gimnastiek:Â Isabelle de Villie...
Isabelle de Villiers het Sondag, 11 Junie 2023, aan die Akrobatiese Gimnastiek se Overberg en Wynland Distriks Proewe deelgeneem in Stellenbosch.
Agter die spelers staan Francois van der Westhuizen (links), eienaar van Overcell Gansbaai en Gerrit Cloete, afrigter van die span, ná die oorhandiging van die truie.
Francois, wie se tweeling-kinders leerlinge van Gansbaai Laerskool is, het die truie in oorleg met die skool ontwerp.
Die seuns was so opgewonde, dat hulle die truie summier wou huis toe neem!
Welkom by Laerskool Gansbaai, ‘n Multikulturele Afrikaans Enkelmedium Laerskool in Gansbaai vir leerders vanaf Gr R tot Gr 7. By Laerskool Gansbaai val die fokus op gebalanseerde ontwikkeling en positiewe leer. Toegewyde en talentvolle personeel werk saam om studente aan te moedig om hul persoonli...
View ProfileXplorio is your local connection allowing you to find anything and everything about a town.
Read MoreIsabelle de Villiers het Sondag, 11 Junie 2023, aan die Akrobatiese Gimnastiek se Overberg en Wynland Distriks Proewe deelgeneem in Stellenbosch.
Baie geluk aan Ewie Fourie (Gr 7), wat uitgenooi is na die Toekenningseremonie van die Maths Horizon-kompetisie wat by die Baxter Teater in Kaapstad.
Na 2 jaar stof ons weer one eie skoolkoerant af - geskryf deur ons kinders vir ons kinders.
Koop n lootjie of lootjies en staan n kans om groot pryse te wen!
Tydens 'n geselligheid op Woensdag, 24 Mei 2023, het al ons rugbyspanne (0/7 - 0/13) hul nuwe rugbytruie vir die seisoen ontvang.
Wat Å„ voorreg om deel te wees van Å„ wonderlike Gansie-familie, wat pragtig gereageer het op die versoek vir komberse.